Al Die FILMBEDRYF

Nuus

Clementine Mosimane

is Poppie Nongena

 

Clementine Mosimane se ma was ‘n joernalis. Eers by die koerant The World (wat in 1977 verban is) en later by Business Day en The Citizen. Sy het haar kinders aangemoedig om te lees en te lees, sodat hulle op hoogte kan wees van wat in die wêreld aangaan.

5 Jaar van Kalklig in Kampsbaai

Persoonlike rubriek

 

Ek het die eerste keer van die Silwerskerm Filmfees gehoor toe ek ‘n uitnodiging ontvang het na dié fees se opening in 2011 in Pretoria…

WORD DEEL VAN DIE

Nie-Winsgewende Organisasie