by Bioskoop | Nov 7, 2022
– Mense Van Die Wind Bied hoop vir almal Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Mense van die Wind is David Carl Schröder se debuutfilm, en nóg ‘n film wat as gevolg van die Covid-pandemie vertraag is. Die film, wat in en om Ermelo geskiet is, volg vir...
by Bioskoop | Sep 23, 2022
– Pou Waar die vere die voël maak oor die ver-verlate vlaktes Lees Meer Resensie Deur Rick Bronkhorst Pou word bemark as ‘n Suid-Afrikaanse Gotiese gruwelprent, waarin die psigoseksuele reis van ‘n jong verpleegster meegemaak word tussen ‘n opleidingsinstansie...
by Bioskoop | May 17, 2022
– Indemnity ʼn Skop, skiet en d*nner(s) goeie fliek Lees Meer Resensie Deur Dee Theart Met onheilspellende musiek en angswekkende beelde van groot brande wat in ’n plakkerskamp woed, besef ’n mens sommer so met die instrapslag dat Indemnity iets anders as die...
by Bioskoop | Apr 27, 2022
– Mr Bones 3 – Son of Bones Schuster is terug…maar Oh, Shucks! Lees Meer Resensie Deur Gerhard Ehlers Veertien jaar na Bones 2 Back From the Past is die derde aflewering van Leon Schuster se Bones reeks uiteindelik hier. Bones 3 Son of Bones begin...
by Bioskoop | Apr 22, 2022
– Gaia Wie is vriend en wie is vyand? Dít is die vraag wat Gaia vra in dié fliek se uitbeelding van die stryd tussen mens en die aarde. Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Gaia word beskou as ʼn ekologiese riller waarin die woud, of Moeder Aarde self,...
Recent Comments