Blindelings: Berekenend en Boeiend

Blindelings: Berekenend en Boeiend

– Blindelings Berekenend en Boeiend Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Ek en mede-skrywer Gerhard Ehlers het destyds Terence Young se 1967 film, Wait Until Dark (met Audrey Hepburn) verskeie kere gekyk terwyl ons die draaiboek van die vollengte...
Skaapboer is alles of niks: Vars of vrot?

Skaapboer is alles of niks: Vars of vrot?

– Skaapboer Skaapboer is alles of niks: Vars of vrot? Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Wanneer Harold Bruyn (Keeno Lee Hector) in plaas van ’n verwagte verhoging as bankklerk, skielik afgedank word, moet hy, nes die gesegde sê, soos ’n boer ’n plan...
Stiekyt – ’n Kleurryke meesterstuk 

Stiekyt – ’n Kleurryke meesterstuk 

– Stiekyt ’n Kleurryke meesterstuk Lees Meer Resensie Deur Dee Theart Stiekyt se filmplakkaat het jou moontlik laat dink dis ’n oordrewe rolprent oor fopdossers, maar moet liefs nie jou eerste indrukke vertrou nie… “Mense sê altyd liefde is die sterkte emosie,...
Mense van die Wind hoop vir almal

Mense van die Wind hoop vir almal

– Mense Van Die Wind Bied hoop vir almal Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Mense van die Wind is David Carl Schröder se debuutfilm, en nóg ‘n film wat as gevolg van die Covid-pandemie vertraag is.  Die film, wat in en om Ermelo geskiet is, volg vir...