Klein Karoo 2 – Warm Afrikaanse Liefde

Klein Karoo 2 – Warm Afrikaanse Liefde

– Klein Karoo 2 Warm, Afrikaanse Liefde Lees Meer Resensie Deur Rick Bronkhorst Agt jaar later kry ons uiteindelik die kans om uit te vind wat gebeur het met Frans (Tim Theron) en sy liefdeslewe. In die vorige fliek het dit gelyk of hy en Cybil (Donnalee...
Daryn’s Gym – Dié gim sorg vir groot sports

Daryn’s Gym – Dié gim sorg vir groot sports

– Daryn’s Gym Dié gim sorg vir groot sports Lees Meer Resensie Deur Roelof Bezuidenhout Daryn’s Gym handel oor ‘n derdegenerasie familie-gimnasium in Randburg, wat skielik sukkel om sy deure oop te hou nadat ‘n veel groter, nasionale fiksheidsentrum beplan om...
Angeliena: ʼn Kaapse sprokie van ʼn karwag

Angeliena: ʼn Kaapse sprokie van ʼn karwag

– Angeliena ʼn Kaapse sprokie van ʼn karwag Lees Meer Resensie Deur Anna-Marie Jansen van Vuuren Die openingsekwens van ʼn tas wat op ʼn vervoerband rondom ʼn lughawe toer, gee ʼn mens ʼn voorsmakie van die reis wat op jou wag met regisseur Uga Carlina se Angeliena: ʼn...