Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met van die vernaamste rolspelers van die film, ‘Vuil Wasgoed’. Die webisode is verfilm by ‘n spesiale premiere van die rolprent by Ster Kinekor Cedar Square. ‘Vuil Wasgoed’ is geskryf deur Bennie Fourie, geregisseur deur Morne du Toit en vrygestel deur The Film Factory, Bouwer Bosch Films en Bennie Boek Films. Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers.

Inligting

}

Speeltyd

100 min

i

Teks & Regie

Bennie Fourie | Morné du Toit

Skerms

25

s

Ouderdomsbeperking

 16

Akteurs

Chris de Clerq, Elzette Maarschalk, Candice Weber, Deànré Reiners

Sterre

4/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring