Ivan Botha en Donnalee Roberts is terug met hulle nuutste romantiese avontuurfilm, ‘Vir Altyd’. Dee Theart is die aanbieder in ons Bioskoop ateljee en Marciel Hopkins gaan maak kennis met Ivan en Donnalee by die pragtige Rhebokskloof wynplaas in die Kaap. Verfilming en verwerking deur Rick Bronkhorst (onderhoudskote) Stanley June by MusicSwan Studios (ateljeeskote).

Inligting

}

Speeltyd

105 min

i

Teks & Regie

Ivan Botha, DonnaLee Roberts | Jaco Smit

Webtuiste

Skerms

25

s

Ouderdomsbeperking

7–9PG

Akteurs

Ivan Botha, Donnalee Roberts, Elize Cawood, Wilson Dunster, Illise Roos, Dirk Stoltz

Sterre

3.5/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring