Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met akteurs en bekendes op die rooi tapyt by die ‘Trouvoete’ film première by Montecasino in Johannesburg. ‘Trouvoete’ is die Oscar-benoemde regisseur, Darrell Roodt, se nuutste rolprent en is vrygestel deur Valhalla Productions en Phoenix Films. Verfilming en verwerking deur Stanley June by MusicSwan Studios.

Inligting

}

Speeltyd

100 min

i

Teks & Regie

Darrell James Roodt

Skerms

25

s

Ouderdomsbeperking

7–9PG L

Akteurs

Erica Wessels, Bouwer Bosch, Paul du Toit, Lika Berning, Stefan Ludik, Lizz Meiring, Rika Sennet, Richard Van Der Westhuizen, Marlee van der Merwe, Zeus

Sterre

2.5/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring