Anel Alexander is terug met haar derde rolprent as vervaardiger, ‘Sink’. Anel kuier in die Bioskoop-ateljee om met Dee Theart te gesels oor hierdie visuele meesterstuk, wat deur Leon van Nierop as een van die top tien rolprente van alle tye gelys is. ‘Sink’ se regie is behartig deur Brett Michael Innes en is vrygestel deur Scramble Productions, Brittle-Star Pictures en Nostalgia Productions. Verfilming en verwerking deur Stanley June by MusicSwan Studios.

Inligting

}

Speeltyd

110 min

i

Teks & Regie

Brett Michael Innes

Skerms

25

s

Ouderdomsbeperking

 13

Akteurs

Shoki Mokgapa, Anel Alexander, Jacques Bessenger

Sterre

5/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring