‘Johnny is nie dood nie’ is Christiaan Olwagen se debuut as regisseur van ‘n vollengte rolprent. Bioskoop gaan agter die skerms om meer oor hierdie veelbesproke film te wete te kom. Onderhoude met Herman Binge, Birrie le Roux, Chris Vermaak, Roelof Storm, Ilana Cilliers, Albert Pretorius, Ludwig Binge en Christiaan Olwagen. Die Bioskoop aanbieder is Dee Theart. ‘Johnny is nie dood nie’ is vrygestel deur Lion’s Head Features en KykNET Films. Verfilming (van intro en outro) en verwerking deur Marius van Wyk. Onderhoude met dank aan Lion’s Head Features.

Inligting

}

Speeltyd

106 min

i

Teks & Regie

Christiaan Olwagen

Webtuiste

Skerms

25

s

Ouderdomsbeperking

16 D L

Akteurs

Roelof Storm, Rolanda Marais, Ludwig Binge, Albert Pretorius en Ilana Cilliers

Sterre

5/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring