‘Fiela se Kind’ (2019) is gegrond op Dalene Matthee se boek, wat in 1985 gepubliseer is en waarvan daar in 1988 ‘n film die lig gesien het (onder regie van Katinka Heyns). Die nuwe vertelling is deur Brett Michael Innes en laat vandag se gehore die spesiale storie van Fiela en Benjamin herleef. Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met van die hoofspelers en regisseur op die blou tapyt by die rolprent se eksklusiewe premiére by die Silwerskermfees 2019.

Verfilming deur Rick Bronkhorst. Verwerking deur Gerhard Ehlers.

Inligting

}

Speeltyd

126 min

i

Teks & Regie

Brett Michael Innes

Skerms

60

s

Ouderdomsbeperking

13 L P V

Akteurs

Zenobia Kloppers, Luca Bornman, Wayne Smith, Wayne van Rooyen, Cindy Swanepoel, Drikus Volschenk

Sterre

4.5/5

Bruto Inkomste

3174002

Word deel van die vriendekring