Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met die akteurs van ‘Eintlik Nogal Baie’ op die rooitapyt by rolprent se première by Emperor’s Palace in Johannesburg. ‘Eintlik Nogal Baie’ is geskryf deur Jarrod de Jong en Pieter Oosthuizen, geregisseur deur Jacques Brand en is vrygestel deur M4gic-J Entertainment, Mad Robot en Times Media Films. Verfilming deur Marius van Wyk en verwerking deur Gerhard Ehlers.

Inligting

}

Speeltyd

98 min

i

Teks & Regie

Pieter Oosthuizen, Jarrod de Jong | Jacques Brand

Skerms

25

s

Ouderdomsbeperking

10–12PG V

Akteurs

André Lötter, Marisa Drummond, Zak Hendrikz, Ashmund Martin, Elsabe Daneel, Anton Dekker, Susanne Beyers, Themsi Times, Hein De Vries

Sterre

3/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring