Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met drie van die vernaamste rolspelers van die rolprent ‘Die Rebellie van Lafras Verwey’: die hoofakteur Tobie Cronjé, die kreatiewe vervaardiger, Katinka Heyns, asook die regisseur en mede-skrywer, Simon Barnard. Die webisode is verfilm by ‘n spesiale voorskou van die rolprent by MultiChoice City in Randburg. ‘Die Rebellie van Lafras Verwey’ is vrygestel deur Moonlighting Films, Sonneblom Films en KykNET Films. Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers.

Inligting

}

Speeltyd

92 min

i

Teks & Regie

Chris Barnard, Simon Barnard | Simon Barnard

Skerms

25

s

Ouderdomsbeperking

10–12PG V

Akteurs

Tobie Cronjé, Chantell Phillipus, Neels van Jaarsveld, Albert Pretorius en Cobus Visser

Sterre

4.5/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring