Bioskoop plaas die kollig op Suid-Afrika se heel eerste branderplankry rolprent, genaamd ‘Die Pro’. Aanbieder en joernalis, Dee Theart, loer in op die rooitapyt by die film se première in Johannesburg en gesels ook met die draaiboekskrywer en mede-vervaardiger, Tiaan van Niekerk. ‘Die Pro’ is geregisseur deur André Velts en is vrygestel deur Hoofkantoor Produksies en kykNET. Verfilming en verwerking deur Stanley June by MusicSwan Studios.

Inligting

}

Speeltyd

98 min

i

Teks & Regie

Tiaan Van Niekerk | André Velts

Skerms

25

s

Ouderdomsbeperking

10–12PG

Akteurs

Edwin Van Der Walt, Reine Swart, Viljé Maritz, Bennie Fourie, Arno Greeff, Zakeeya Patel, Neels Van Jaarsveld, Albert Maritz

Sterre

4/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring