‘Ellen, die Ellen Pakkies Storie’ is gegrond op ware gebeure wat in 2007 wêreldwyd opslae gemaak het. Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met die hoofspelers en uitvoerende vervaardiger op die rooi tapyt by een van die rolprent se voorskou geleenthede by Ster Kinekor in Sandton. ‘Ellen, die Ellen Pakkies storie’ is geskryf deur Amy Jephta, geregisseur deur Daryne Joshua en is vrygestel deur The Moving Billboard Picture Company (TMPBC), in samewerking met M-Net, kykNET Films en die DTI. Verfilming en verwerking deur Aimee Viljoen.

Inligting

}

Speeltyd

120 min

i

Teks & Regie

Amy Jeptha | Daryne Joshua

Skerms

25

s

Ouderdomsbeperking

16 D L V

Akteurs

Jill Levenberg, Jarrid Geduld, Elton Landrew, Clint Brink, Amrian Ismail-Essop, Ilse Klink, Russel Savadier

Sterre

4.5/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring