Bioskoop aanbieder en joernalis, Anna-Marie Jansen van Vuuren, kuier by die Silwerskermfees 2017 in Kampsbaai en gesels in hierdie webisode met Anoeschka von Meck en Corné van Rooyen oor “Vaselinetjie”. Anoeschka is die skrywer van die 2014-roman en Corné is die regisseur en medeskrywer van die rolprent. Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers.

Inligting

}

Speeltyd

103 min

i

Teks & Regie

Corné van Rooyen, René van Rooyen | Corné van Rooyen

Skerms

25

s

Ouderdomsbeperking

13 L P V

Akteurs

Marguerite van Eeden, Nicole Bond, Shaleen Surtie-Richards, Royston Stoffels, Arno Greeff, Elzet Nel, Elani Dekker, Marise Loots, Anchen Du Plessis, Daniah De Villiers

Sterre

4.5/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring