Die Bioskoop.co

Privaatheidsbeleid

TOEPASBAARHEID

Hierdie privaatheidsbeleid is slegs van toepassing op Die Maatskappy. Die Maatskappy mag hiperskakels vanaf en na ander webtuistes (geskakelde webtuistes) bevat wat nie onder die beheer van Die Maatskappy val of deur Die Maatskappy se privaatheidsbeleid gelei word nie. Dit is jou verantwoordlikheid om die privaatheidsbeleide van hierdie geskakelde webtuistes na te gaan en Die Maatskappy kan nie aanspreeklik gehou word indien die eienaar van hierdie geskakelde webtuistes hul eie of Die Maatskappy se privaatheidsbeleide oortree nie. Verder impliseer die aanwesigheid van sulke hiperskakels op Die Maatskappy se webtuiste nie ’n goedkeuring, ooreenkoms oor of ondersteuning van die inhoud, produkte en/of dienste op die geskakelde webtuiste nie en Die Maatskappy is geensins veranderwoordelik vir die inhoud of die privaatheid- en sekuriteitsbeleide van die geskakelde webtuistes nie.

TIPES INLIGTING WAT VERSAMEL WORD

Wanneer jy registreer by die Die Maatskappy se webtuiste is dit vir ons nodig om spesifieke inligting oor jou in te samel ten einde die dienste aan jou te lewer wat jy aanvra. Hierdie inligting kan insluit, maar is nie beperk tot, jou:
– Volle Naam
-E-posadres
– Besigheis- of Huisadres
– Werkgewer / Geaffilieerde Organisasie
– Kontaktelefoonnommers
– Geboortedatum
– Rede vir Besoek van Webwerf
– Bedoelde Gebruik van Versoekte Inligting
– Jou paspoortnommer of ID-nommer

Die persoonlike inligting wat hierbo genoem word sal elektronies, deur middel van “cookies” (soos meer volledig hier onder verduidelik) ingesamel word, of vrywillig deur jouself voorsien word.

STAAK NUUSBRIEF EN KOMMUNIKASIE

Jy kan te eniger tyd uitteken deur op die uittekenskakel aan die onderkant van al ons e-poskommunikasies te kliek, wat jou outomaties van die lys sal verwyder.
Kontak ons asseblief te eniger tyd indien jy wil hê jou inligting moet van ons aktiewe databasisse verwyder word.

VERSPREIDING VAN INLIGTING AAN DERDE PARTYE:

Benewens die beleide en prosedures wat ons gebruik om jou data te beskerm, word jou persoonlike data ook beskerm deur die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies 25 van 2002.
Onderhewig aan die res van hierdie beleid, sal Die Maatskappy nie persoonlike inligting met ander derde partye sonder jou toestemming deel nie, tensy deur wetstoepassingsaksie, dagvaarding of toepaslike wet of regulasie genoop word om dit te doen.
Die Maatskappy verhuur, verkoop, leen of versprei nie inligting wat deur jou verskaf is aan derde partye nie.
Persoonlike inligting wat aan Die Maatskappy gegee is, kan oor staats- en landsgrense geneem word vir die doeleindes van die konsolidasie en stoor van data en vereenvoudigde bestuur van kliënte-inligting. Van die lande waarna jou persoonlike inligting gestuur word, voorsien nie noodwendig dieselfde statutêre beskerming van jou data as Suid-Afrika nie.
Die Maatskappy is geregtig om hierdie inligting bekend te maak aan sy filiale en geaffilieerdes en daardie verskaffers wat deur Die Maatskappy genader word om data namens Die Maatskappy te verwerk. Die Maatskappy kan ook saam met ’n ander sake-entiteit smelt of aangekoop word deur so ’n entiteit of organisasie. In so ’n geval is Die Maatskappy geregtig om sommige of al jou persoonlike inligting met die entiteit wat Die Maatskappy aankoop of waarmee Die Maatskappy saamsmelt (wat hierdie inligting op geen ander manier as vir die doeleindes soos uiteengesit in hierdie beleid mag gebruik nie) te deel. Die Maatskappy sal nie aanspreeklik wees vir enige verlies of skade van enige aard wat voortspruit uit onbedoelde gebruik van enige inligting wat aan so ’n aankopende of saamsmeltende entiteit voorsien is nie.

KLIËNTE-NAVOLGING

Ten einde ’n beter diens aan ons kliënte te kan lewer, behou ons die reg voor om:
Jou bewegings op hierdie webtuiste na te spoor, jou bewegings op hierdie webtuiste te analiseer deur gebruik te maak van derde party-instrumente wat “Google Analytics” insluit, maar nie beperk is tot dit nie, en saam te werk met derde party naspoordienste soos “Google Adwords”, maar dit is nie beperk tot laasgenoemde nie. Enige samewerking/medewerking met ’n derde party word gedoen met die vertroue dat jou privaatheid toepaslik beskerm sal word.
Gebruik te maak van “cookies” (en verwante tegnologië): “Cookies” is klein stukkies data wat deur jou webblaaier gestoor word op jou rekenaar. As jy die Webtuiste besoek sal ons jou rekenaar voorsien van ’n “cookie” om te stoor. Dit laat ons toe om jou te identifiseer as jy hierdie webtuiste by volgende geleenthede weer besoek. Sodoende kan ons jou soek-ervaring beter aanpas by jou voorkeure. Om hierdie rede kan dit wees dat sekere eienskappe van Die Maatskappy se webtuiste nie reg werk as “cookies” afgeskakel is nie. In sekere gevalle sal derde party-dienste waarvan die webtuiste gebruik maak, soos byvoorbeeld “Google Adwords”, ook van “cookies” gebruik maak om jou na te spoor om Die Maatskappy ten einde jou gebruikerservaring en/of advertensie-prestasie te verbeter.
IP-inligting in te samel: Wanneer jy Die Maatskappy se webtuiste binnegaan, samel ons jou IP-adres, domeinnaam-adres, die tipe webblaai-sagteware wat jy gebruik, die tipe bedryfstelsel wat jy gebruik en die BA van die webblad waarvanaf jy hierdie webtuiste bereik het, in. Hierdie inligting word deur Die Maatskappy gebruik om jou gebruikerservaring op hierdie webtuiste te verbeter of in stand te hou en vir algemene statististiese doeleindes.

TOEGANG, AKKURAATHEID EN WYSIGING VAN DATA

Die Maatskappy sal redelike pogings aanwend om al jou persoonlike inligting akkuraat te hou. Jy sal altyd voorsien word van toegang tot hierdie inligting en die geleentheid om dit te laat korrigeer.
Ons sal seker maak dat alle onakkuraathede of onvolledige inligting so gou as moontlik gekorrigeer word. Redelike stappe sal geneem word om jou identiteit te bevestig voordat jy toegang tot jou inligting gegee word. As jy wil hê jou persoonlike inligting moet geskrap word van ons rekords, sal ons seker maak, met kennisgewing deur jou, dat dit so gou as redelik moontlik onder die omstandighede gedoen word.

NIE-IDENTIFISEERBARE EN STASTISTIESE INLIGTING

Die Maatskappy het alle reg tot die nie-persoonlike statistiese inligting wat deur Die Maatskappy versamel en saamgestel is.

SEKURTITEIT VAN PERSOONLIKE INLIGTING

Die Maatskappy sal alle redelike stappe neem om jou persoonlike inligting te beskerm. In die onwaarskynlike geval dat die sekuriteit van jou persoonlike inligting wat in ons besit is in gedrang kom, sal ons jou so gou as redelik moontlik daarvan in kennis stel.

WORD DEEL VAN DIE

Nie-Winsgewende Organisasie