Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer rooitapyt onderhoude met die akteurs van ‘Verskietende Ster’ by die rolprent se première in Hyde Park, Johannesburg. ‘Verskietende Ster’ is geskryf deur Stefan Enslin, geregisseur deur Darrell James Roodt en is vrygestel deur Faith in Motion Productions en Philo Films. Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers.

Inligting

}

Speeltyd

85 min

i

Teks & Regie

Stefan Enslin | Darrell James Roodt

Skerms

25

s

Ouderdomsbeperking

10–12PG

Akteurs

Hykie Berg, Deànré Reiners, Jana Strydom, Hannes van Wyk, Ilse Oppelt, Hanlie Rolfes, Corine du Toit, Johan Scholtz

Sterre

3/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring