Bioskoop aanbieder en joernalis, Dee Theart, voer onderhoude met drie van die hoofakteurs wat te sien is in ‘Jagveld’, geskryf deur Deon Meyer: Tim Theron, Luan Jacobs en Danie Putter. Die webisode is verfilm by ‘n spesiale voorskou van die rolprent by Nu Metro Parkview. ‘Jagveld’ is vrygestel deur Karoo Film Company, Kaapland Films en Times Media Films. Verfilming en verwerking deur Gerhard Ehlers.

Inligting

}

Speeltyd

90 min

i

Teks & Regie

Deon Meyer | Byron Davis

Webtuiste

Skerms

25

s

Ouderdomsbeperking

16 L V

Akteurs

Leandie du Randt Bosch, Neels van Jaarsveld, Tim Theron, Edwin van der Walt, Luan Jacobs, Bouwer Bosch, Danie Putter en Tertius Meintjies

Sterre

4.5/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring