Bioskoop aanbieder en joernalis, Anna-Marie Jansen van Vuuren, gesels met die skrywer en regisseur van ‘Dis Koue Kos, Skat’, Marita van der Vyver en Etienne Fourie. Die gesprek het by die Silwerskermfees 2016 plaasgevind. Verfilming en verwerking deur Rick Bronkhorst.

Inligting

}

Speeltyd

106 min

i

Teks & Regie

Marita van der Vyver, Etienne Fourie | Etienne Fourie

Skerms

25

s

Ouderdomsbeperking

13 L

Akteurs

Anna-Mart van der Merwe, Deon Lotz, Elzabe Zietsman, Frank Opperman, Angelique Gerber, Deanre Reiners, Zonika de Vries

Sterre

3.5/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring