‘Kanarie’ is Christiaan Olwagen se tweede vollengte rolprent. Bioskoop-joernalis, Anna-Marie Jansen van Vuuren, gesels met Olwagen by die 2018 Silwerskermfees, waar hierdie film met 5 gesogte toekennings weggestap het, insluitende Beste Vollengte Film. Verfilming deur Rick Bronkhorst Verwerking deur Marius van Wyk

Inligting

}

Speeltyd

130 min

i

Teks & Regie

Christiaan Olwagen, Charl-Johan Lingenfelder | Christiaan Olwagen

Webtuiste

Skerms

25

s

Ouderdomsbeperking

 16

Akteurs

Chris de Clerq, Elzette Maarschalk, Candice Weber, Deànré Reiners

Sterre

5/5

Bruto Inkomste

0

Word deel van die vriendekring